Alert

Lorem ipsum
Okay
Logo

Afrikaans Vers-van-die-dag Video-indiening

Baie dankie dat jy tyd opsy sit om jou hart met die YouVersion-gemeenskap te deel deur die Vers-van-die-dag! Indien jy enige vrae het, kan jy gerus die Vers-van-die-dag se VVV-gedeelte besoek: (https://www.partners.youversion.com/vvdd-faq-af?lng=af) Kom ons begin!

Wie is in die video (naam en van)?
Die naam van die persoon, organisasie of bedieningsvennoot wat in die video verteenwoordig word.
Is hierdie die eerste keer wat jy ʼn video indien vir die Vers-van-die-dag Storie?
Kopieer en plak die skakel na jou vers-video (of -vouer) hier. Gebruik verkieslik Dropbox-, Google Drive- of S3-skakels. Verwyder asseblief enige toestemmings sodat ons toegang kan verkry tot die video of vouer en dit kan aflaai.

Do not submit passwords through Airtable forms. Report malicious form